813
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 813 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 13de jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 813 |
| ◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 808 | 809 | 810 | 811 | 812 | ◄ 813 ► | 814 | 815 | 816 | 817 | 818 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:813 |
| Michael I Rangabe | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 22 Junie – Michael Rangabe word naby Versinicia vernietigend verslaan. Dit is dalk die gevolg van verraad van die Anatoliese magte van Leo die Armeniër.[1]
- Michael I Rangabe word gedwing om monnik te word. Leo V word keiser van Bisantium.
- Karel die Grote laat sy seun Lodewyk die Vrome tot keiser kroon.[2]
Geboortes
- Onbekend – Keiser Theophilus van Bisantium († 842)
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
