858
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 858 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 58ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 858 |
| ◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 853 | 854 | 855 | 856 | 857 | ◄ 858 ► | 859 | 860 | 861 | 862 | 863 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:858 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
| Kenneth I | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 24 April – Pous Nicolaas I die Grote volg Pous Benedictus III op.
- 13 Februarie – Donald I volg sy broer Kenneth op as koning van die Pikte.
- Lodewyk die Duitser val sy broer Karel se Wes-Frankiese koninkryk aan.[1]
Geboortes
Sterftes
- 13 Februarie – Kenneth I van Skotland (* 810).
- 17 April – Pous Benedictus III, die 104de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- Ethelwulf van Wessex, 'n koning van Wessex en Kent (* 800).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

