942
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 942 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 42ste jaar van die 10de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 942 |
| ◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 937 | 938 | 939 | 940 | 941 | ◄ 942 ► | 943 | 944 | 945 | 946 | 947 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:942 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 30 Oktober – Pous Marinus II volg Pous Stefanus VIII (IX) op.
- Ulrich, biskop van Ausburg besoek Pous Marinus II.
Geboortes
- Swjatoslaf I van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 972)
- Edgar die Vreedsame, 'n koning van Engeland († 975).
Sterftes
- Laat Oktober – Pous Stefanus VIII, die 127ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- Onbekend – Willem I van Normandië * (893)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads