955
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 955 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 55ste jaar van die 10de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 955 |
| ◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 950 | 951 | 952 | 953 | 954 | ◄ 955 ► | 956 | 957 | 958 | 959 | 960 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:955 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 10 Augustus — Slag van Lechfeld: Otto I die Grote verslaan die Hongare, wat 'n einde bring aan hul weswaartse uitbreiding en hul bedreiging van Duitsland.
- 16 Desember — Pous Johannes XII volg Pous Agapetus II op as die 130ste pous.
- Keiser Shizong van die Late Zhou-dinastie het geld nodig en laat baie Boeddhabeelde omsmelt om kopermunte te slaan. Die Boeddhisme in China is baie verswak.[1]
Geboortes
Sterftes
- 8 November — Pous Agapetus II, die 129ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads