991
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 991 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 10de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 991 |
| ◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 986 | 987 | 988 | 989 | 990 | ◄ 991 ► | 992 | 993 | 994 | 995 | 996 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:991 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Vrede van Rouen – Deur bemiddeling van Pous Johannes XV sluit Ethelred II van Engeland en Richard I van Normandië vrede.
- Junie – Sinode onder leiding van Hugo Capet set Arnuf, aartsbiskop van Reims af.
Geboortes
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads