Aardradius

From Wikipedia, the free encyclopedia

Aardradius
Remove ads

Omdat die Aarde nie ’n perfekte sfeer is nie, kan geen enkele waarde gebruik word as sy natuurlike radius nie. Afstande wissel van 6 353 tot 6 384 km. Verskeie maniere om die Aarde as ’n sfeer voor te stel, lewer ’n gemiddelde radius van 6 371 km. Dié mate staan bekend as 1 R🜨 en word dikwels gebruik om die radius van ander hemelliggame weer te gee.

Thumb
Biruni (973 - 1048) se metode om die aarde se radius met trigonometriese berekeninge te bepaal.
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads