Absolute nul

From Wikipedia, the free encyclopedia

Absolute nul
Remove ads

Die absolute nulpunt is die punt waarby die kinetiese energie in molekules gelyk is aan nul. Dit wil sê, daar is geen beweging en gevolglik ook geen temperatuur by die stof nie. Wanneer materie afkoel, verminder die kinetiese energie. Temperatuur is 'n aanduiding van die gemiddelde van die kinetiese energie van ál die deeltjies in die stof.

Thumb
Absolute nul word gedefinieer as −273.15°C, of 0 K.

Wanneer daar geen meer beweging van deeltjies is nie, is die absolute nulpunt bereik, en dit is by 0 K oftewel –273,15 °C of –459.67 °F of 0 °R.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads