Adam Opel

From Wikipedia, the free encyclopedia

Adam Opel
Remove ads

Adam Opel (9 Mei 18378 September 1895) was die stigter van die Duitse motormaatskappy Adam Opel AG.

Vir die motor, sien Opel Adam
Kitsfeite Gebore, Sterf ...

Adam Opel is op 9 Mei 1837 gebore as die seun van Philipp Wilhelm Opel, 'n slotmaker, en sy vrou, in Rüsselsheim. Adam studeer by sy pa tot die ouderdom van 20, waarna hy sy reispas ontvang. Die pas het hom in staat gestel om 'n leerlingslotmaker te word in België, in Luik, Brussel, en daarna in Parys, waar hy teen die middel van 1858 aangekom het.

Terwyl hy hom in Parys bevind, ontwikkel hy 'n belangstelling in innovasie naamlik die naaimasjien. In 1859 begin hy te werk by 'n vervaardiger van naaimasjiene, om dit van nader te kan bekyk. Adam se jonger broer, George, het ook na Parys gereis om hierdie nuwe tegnologie na te speur. In 1862 keer Adam terug na Rüsselsheim.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads