Adoniram

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Adoniram (ook "Adoram" en "Hadoram") is die owerste van die dwangarbeid onder koning Dawid, Salomo en Rehabeam. Hy is deur koning Rehabeam na die afvallige stamme van Israel gestuur, waarskynlik om met hulle te onderhandel, maar is deur hulle gestenig.

Verwysings in die Bybel

2 Samuel 20: 24, 1 Konings 4: 6, 1 Konings 5: 14, 1 Konings 12: 18, 2 Kronieke 10: 18

Literatuur

  • Die Bybel (1953-Vertaling)

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads