Bynaam

plaasvervanger vir die eienaam van 'n bekende persoon, plek of ding wat liefde uitdruk From Wikipedia, the free encyclopedia

Bynaam
Remove ads

'n Bynaam of alias is 'n nie-amptelike alternatiewe naam vir 'n persoon, plek of voorwerp. So 'n bynaam kan 'n negatiewe of positiewe verbintenis hê. Indien negatief, word na 'n spotnaam verwys, en in 'n positiewe sin na 'n noemnaam of roepnaam.[1]

Thumb
"Ek, Jimmy Carter..." - James Earl Carter is ingesweer as die President van die Verenigde State onder sy bynaam, "Jimmy".

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads