Allan Hendrickse

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Eerwaarde Helenard Joe Hendrickse (algemeen bekend as Allan Hendrickse) (22 Oktober 192716 Maart 2005) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, prediker en onderwyser.

Kitsfeite Gebore, Sterf ...

Hy is in Uitenhage in die Oos-Kaap gebore en het aan 'n hartaanval op die Port Elizabeth-lughawe gesterf. Hy het by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap gestudeer waar hy vir Nelson Mandela, Walter Sisulu, en Robert Mugabe ontmoet het.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads