Amerikaanse presidentsverkiesing 2012

57ste vierjaarlikse Amerikaanse presidentsverkiesing From Wikipedia, the free encyclopedia

Amerikaanse presidentsverkiesing 2012
Remove ads

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2012 (Engels: United States presidential election, 2012) is op 6 November 2012 gehou om te bepaal wie Barack Obama as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg. Volgens die Grondwet van die Verenigde State kon Obama vir 'n tweede termyn verkies word. Barack Obama van die Demokratiese Party verslaan die Republikeinse Mitt Romney in die verkiesing. Hy is op 20 Januarie 2013 vir die tweede keer as die 44ste President van die Verenigde State van Amerika in die amp beëdig.

Kitsfeite

Die presidentsverkiesing is op dieselfde dag gehou as die parlementsverkiesing vir die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat. In 'n aantal deelstate het daar ook goewerneursverkiesings plaasvind.

Remove ads

Kandidate

Die twee kandidate was:

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads