Anglo-Boereoorlog
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Anglo-Boereoorlog of Boereoorlog (afgekort, ABO) is 'n benaming wat dikwels gebruik word vir die twee militêre konflikte tussen die Boere en die Britte in Suid-Afrika oor twee tydperke:
- 1880-1881: ook bekend as die Eerste Vryheidsoorlog
- 1899-1902: ook bekend as die Tweede Vryheidsoorlog
- Boere besig om te veg (1881).
- Vrouens en kinders in 'n konsentrasiekamp.
- Lizzie van Zyl, wat in die Bloemfontein-konsentrasiekamp oorlede is.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads