Angolaswie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Angolaswie
Remove ads

Die Angolaswie (Coccopygia bocagei) is 'n voël wat lyk soos die Suidelike swie en word soms gesien in die Noordwes-Namibië. Die mannetjie het 'n swart gesig soos die Suidelike swie maar albei geslagte het 'n fyn dwarsgestreepte rug. Die voël staan in Engels bekend as die Angolan Waxbill.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads