Anissa Jones

From Wikipedia, the free encyclopedia

Anissa Jones
Remove ads

Anissa Jones (11 Maart 1958 – 28 Augustus 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Trouble with Girls (1969) en in die televisiereekse The Mike Douglas Show (1961), Family Affair (1966), en To Rome with Love (1969).

Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Remove ads

Filmografie

Rolprente

  • 1969: The Trouble with Girls

Televisiereekse

  • 1961: The Mike Douglas Show
  • 1966: Family Affair
  • 1969: To Rome with Love

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads