Kortstertkoester

From Wikipedia, the free encyclopedia

Kortstertkoester
Remove ads

Die kortstertkoester (Anthus brachyurus) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël. Dit verlaat hoogliggende gebiede in die winter. Hulle verkies grasagtige heuwelhange op plekke met kort, digte gras insluitend onlangs-afgebrande dele. Die voël is 12 cm groot en weeg 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-tailed pipit.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads