Anton Drexler

Duitse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia

Anton Drexler
Remove ads

Anton Drexler (13 Junie 188424 Februarie 1942) was 'n Duitse verregse politieke opstoker vir die Völkisch-beweging in die 1920's. Hy het die Duitse Arbeidersparty (DAP) gestig, die pan-Duitse en antisemitiese voorloper van die Nazi-party (NSDAP). Drexler het sy opvolger in die NSDAP, Adolf Hitler, gedurende sy vroeë jare in die politiek gementor.

Thumb

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads