Anutin Charnvirakul

Thaise politikus From Wikipedia, the free encyclopedia

Anutin Charnvirakul
Remove ads

Anutin Charnvirakul (Thai: อนุทิน ชาญวีรกูล; gebore 13 September 1966) is 'n Thaise politikus wat sedert September 2025 dien as die 32ste Eerste Minister van Thailand. Hy het ook van 2023 tot 2025 as die Minister van Binnelandse Sake en Adjunkpremier gedien het. Hy was die Minister van Openbare Gesondheid in Prayut se regering (2019-2023) en was die prominente openbare figuur in beheer van die Covid-19-pandemie in Thailand.

Thumb
2025.

Hy was 'n lid van verskeie politieke partye soos die Nasionale Ontwikkelingsparty, Thai Rak Thai Party en is tans die leier van die Bhumjaithai Party.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads