Armada
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Armada kan na een van die volgende verwys:
- 'n Vloot, dikwels van oorlogskepe.
- Spaanse Armada, vloot waarmee Spanje vir Engeland probeer inval het tydens die Spaans-Engelse Oorlog (1585-1604).
- Armada, 'n plek in die Amerikaanse staat Michigan.
- Armada Music, 'n platemaatskappy.
- Armada (genus), 'n genus van vlinders.

Etimologie
Armada is die Spaanse en Portugese woord vir 'n vloot, of 'n byvoeglike naamwoord vir "gewapen"; Armada is ook die Tsjeggiese en Slowaakse woord vir gewapende magte.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

