Ashdod
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ashdod (ook wel Asdod), Hebreeus: אשדוד , Arabies: أشدود , is 'n Israelse hawestad in die Suidelike distrik met 'n bevolking van sowat 223 000 in 2017.
Ashdod is Israel se grootste hawestad en het in die Oudheid tot die Filistyne-gebied behoort.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ashdod.- Amptelike webwerf Geargiveer 20 September 2017 op Wayback Machine
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads