Ashkelon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Ashkelon (ook wel Askelon), Hebreeus: אשקלון , Arabies: عسقلان , is 'n Israelse stad in die Suidelike distrik met 'n bevolking van sowat 138 000 in 2017.
Die stad lê noordelik van die Gasastrook aan die Middellandse See.
Ashkelon het in die Oudheid tot die Filistyne-gebied behoort.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ashkelon.- Amptelike webwerf Geargiveer 9 Desember 2018 op Wayback Machine
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
