Assonansie
herhaling van vokaalklanke om interne rym binne frases of sinne te skep; een van die boustene van verse From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Assonansie, ook klinkerrym genoem, verwys na die herhaling van dieselfde vokale in 'n versreël.
Voorbeelde
Voorbeelde van assonerende woorde:
- donker - dowwe
- lap - stap
- droom - stoom
Uitdrukking wat van assonansie gebruik maak:
- ruk en pluk
- sak en pak
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads