Aswan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Aswan is 'n stad in die suide van Egipte, op die oosoewer van die Nylrivier. Dit is in een van die droogste streke ter wêreld geleë en het bekend geword nadat die tweede Aswandam in die Nylrivier in die 1960's daar gebou is. Aswan het sowat 290 000 inwoners.



Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
