August Strindberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Johann August Strindberg (22 Januarie 1849 — 14 Mei 1912) was 'n Sweedse dramaturg en romanskrywer. In sy tuisland is hy verder ook bekend as 'n essayis, digter en kunsskilder. Sy loopbaan het vier dekades lank geduur en sy versamelde werke bestaan uit meer as 60 toneelstukke en meer as 30 werke van fiksie. Sy toneelstukke word in die geheel gekenmerk deur naturalisme, maar die latere werke antisipeer ook die ontwikkeling van modernistiese denkstrome soos ekspressionisme en surrealisme.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
