Autostrada A90

From Wikipedia, the free encyclopedia

Autostrada A90
Remove ads

Autostrada A90 (Italiaans, «Snelpad A90»), ook Autostrada del Grande Raccordo Anulare (kort: GRA, «Groot Kringpadverbinding») genoem, is 'n kringsnelpad om die Italiaanse hoofstad Rome met 'n lengte van 68,2 km. Dit is - in teenstelling met die meeste ander snelpaaie in Italië - oor sy hele lengte tolvry. Sedert 1999 word die snelpad amptelik A90 genoem (alhoewel straatborde steeds na die GRA verwys).

Thumb

Thumb

Autostrada A90

Rome


Vlag van Italië Italië


Thumb


Ligging in Italië
Thumb


Rolprentliefhebbers verbind die A90 met een van die tonele in Federico Fellini se outobiografiese rolprent Roma van 1972 waarin 'n reuse verkeersopeenhoping tydens 'n hewige stortreën uitgebeeld word - net soos 'n galopperende perd tussen die motors op pad na Rome.

Remove ads

Eksterne skakels

Media
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads