Azerbeidjanse manat
geldeenheid van Azerbeidjan seder 1992 From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die manat is seder 15 Augustus 1992 die geldeenheid van Azerbeidjan, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 qəpik. Die amptelike ISO-kode is AZN en die valutateken is .

Sien ook
- Ekonomie van Azerbeidjan
- Armeense dram
- Georgiese lari
Eksterne skakels
- (en) (de) (fr) Bankbiljetten van Azerbeidjan
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads