Baccalaureus artium
baccalaureusgraad toegeken vir voorgraadse studie in liberale kunste, die wetenskappe of albei From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Baccalaureus artium (BA of B.A.) is 'n baccalaureusgraad wat toegeken word vir 'n voorgraadse kursus of program, gewoonlik met hoofvakke in die vrye kunste of tale.
Die B.A.-graad is gewoonlik 'n driejarige kursus, na gelang van die land, akademiese instelling en spesifieke rigtings, hoofvakke, ens.
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads