Baker-eiland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Baker-eiland (Engels: Baker Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 1,64 km². Baker-eiland lê noordoos van Australië, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van Nieu-Seeland. Die naaste eiland is die onbewoonde Howland-eiland in die noorde.
Ligging van die Baker-eiland in die Stille Oseaan | |
Kaart van die Baker-eiland | |
| Amptelike taal | Engels |
| Hoofstad | Geen |
| Grootste stad | Geen |
| Oppervlakte - Totaal | 1,64 km2 |
| Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid | 0 0/km2 |
| Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (VSD) |
| Tydsone | UTC-12 |


Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
