BarbieGirls.com

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

BarbieGirls.com is 'n webwerf wat vir meisies ontwerp is. Die werf is op 24 April 2007 deur Mattel, die vervaardiger van die Barbie-poppe geloods en is 'n gekontroleerde gemeenskap wat op meisies tussen die ouderdom van 6 en 12 gemik is. Die werf het reeds 200 000 geregistreerde gebruikers na een week gehad en 5 miljoen na vier maande; dit word as een van die vinnigste groeiende virtuele gemeenskappe beskou. 'n Gebruikersrekening is gratis, maar daar is ook VIP-rekenings beskikbaar teen $5.99.

Kitsfeite Beskikbaar in, Eienaars ...
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads