Bas Belder

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bas Belder
Remove ads

Bastiaan (Bas) Belder (gebore 25 Oktober 1946 in Ridderkerk) is 'n Nederlandse politikus. Vanaf 1984 tot 2019 was hy 'n lid van die Europese Parlement (fraksievoorsitter) vir die Staatkundig Gereformeerde Party gewees.

Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...

Voordat hy die politiek betree het, was hy werksaam as onderwyser in geskiedenis aan 'n hoërskool en later as buitelandse redakteur by die Reformatorisch Dagblad. Hy het Oos-Europese en Chinese geskiedenis aan die Universiteit Utrecht gestudeer. Hy het ook die opleiding van geskiedenisonderwysers aan die Nutsakademie in Rotterdam gevolg.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads