Betlehem
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Betlehem (Arabies: بيت لحم, Bait Lahm; Hebreeus: בית לחם, Bet Lechem) is 'n stad in die Wesoewer van die Staat Palestina. Die stad is geleë net suid van die Israeliese hoofstad Jerusalem en is veral bekend as die geboorteplek van Jesus van Nasaret. Gevolglik is die stad een van die belangrikste Christelike pelgrimstoorde ter wêreld. Betlehem het in 2014 'n bevolking van sowat 30 000 gehad.
- Hierdie artikel handel oor Betlehem in die Staat Palestina. Vir die dorp in die Vrystaat, sien Bethlehem, Vrystaat.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads