Between the Chains
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Between the Chains was die naam van ‘n vroeë Suid-Afrikaaanse aandelebeurs.
Die handel in aandele in Johannesburg het aanvanklik plaasgevind in ‘n klein geboutjie in Commissioner- en Simmondstraat. Sake het so uitgebrei dat dit later ook op straat voor die gebou plaasgevind het. In 1887 is ‘n deel van Simmondstraat tussen Commissioner- en Pritchardstraat vir verkeer met kettings afgesper en as opelug-aandelebeurs tot met die uitbraak van die Tweede Vryheidsoorlog gebruik.
The Star se opskrif van die daaglikse bladsye met die aandelepryse was vir jare daarna nog “Between the Chains”. Daarom het die naam van die vroeëre straataandelemark lank bekend gebly.
Remove ads
Bibliografie
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads