Bioom

die versameling fauna en flora wat in 'n habitat leef en 'n bepaalde topografie op die aarde beset. From Wikipedia, the free encyclopedia

Bioom
Remove ads

'n Bioom is die versameling fauna en flora wat in 'n habitat leef en 'n bepaalde topografie op die aarde beset. Die verspreiding van fauna en flora word bepaal deur die heersende klimaat en geografiese omstandighede. Dit staan ook as vegetasiegordels bekend.

Thumb
Die planeet Aarde.

Die ses primêre biome is:

  1. tropiese bosse
  2. loofbosse
  3. naaldbosse
  4. graslande
  5. woestyne
  6. toendra's

Daar is egter ook subvariasies, soos tropiese reënwoude binne tropiese bosse of mikrobiome soos die risosfeer.

Thumb
Biome wereldwyd, gedefinieer volgens vegetasie

██ Yskappe en poolwoestyne ██ Toendra ██ Taiga ██ Loofbos

██ Steppe ██ Subtropiese reënwoud ██ Mediterreense vegetasie ██ Moessonbos

██ Sandwoestyn ██ Rotsgrond ██ Droë steppe ██ Woestyn

██ Grassavanne ██ Boomsavanne ██ Subtropiese droog bos ██ Tropiese reënwoud

██ Alpinetoendra ██ Newelwoud

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads