Bosveldpapegaai

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bosveldpapegaai
Remove ads

Die Bosveldpapegaai (Poicephalus meyeri) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne en breëblaarboomveld. Die voël kom in Zimbabwe, die noorde en ooste van Botswana en Noordoos-Namibië voor.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die voël is 21–24 cm lank en weeg 100-130 gram. In Engels staan die voël bekend as die Meyer's Parrot.

Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads