Veereier

From Wikipedia, the free encyclopedia

Veereier
Remove ads

Die veereier (Bubulcus ibis) is 'n klein wit voël wat aan die familie van reiers behoort. Hierdie voëls staan in die volksmond as bosluisvoëls bekend. Dit is 'n algemene standvoël in dele van sy gebied en 'n trekvoël in ander. Dit is die enigste spesie in die genus Bubulcus. In Engels staan die voël bekend as die Western Cattle Egret en in Nederlands as die Koereiger.

Kitsfeite Veereier Bosluisvoël, Bewaringstatus ...
Remove ads

Voorkoms

Die voël is 48 tot 54 cm groot en 280 tot 450 gram swaar. Hulle is klein, kompakte witreiers met 'n kort snawel, nek en bene. Die snawel is geel en die bene is olyfgeel. Die volwasse voël het dofgeel pluime op die kroon, mantel en bors.

Thumb
'n Mannetjie in broeigewaad.
Thumb
Eier

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads