Buffalo City-stadion

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Buffalo City-stadion is 'n veeldoelige sportstadion wat in die voorstad Arcadia van Oos-Londen, Suid-Afrika geleë is. Die stadion was oorspronklik in 1934 gebou en in 2010 opgeknap. Die stadion kan 16 000 toeskouers huisves en word hoofsaaklik vir rugby- en sokkerwedstryde gebruik.

Kitsfeite Volle naam, Ligging ...
Remove ads

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1995

Meer inligting Datum, Span 1 ...

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads