Burgemeester
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die burgemeester is die eerste burger van 'n stad of dorp wat voorsit tydens munisipale vergaderinge. Afhangende van die stelsel kan 'n burgemeester die hoof- uitvoerende beampte van die munisipale regering wees, of slegs 'n seremoniële rol speel.

Burgemeesters word soms deur die mense wat daar woon verkies, in ander gevalle word hulle deur 'n sentrale regering of beheerliggaam aangestel.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mayors. |
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads