Bairdse strandloper
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Bairdse strandloper (Calidris bairdii) is 'n skaars voël en somerswerwer wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël word selde in die binneland gesien. Die voël is 15 – 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Baird's Sandpiper.
Remove ads
Fotogalery
- Nes met eiers.
- 'n Bairdse strandloper op haar nes.
- Kuikens op die grond (goed gekamoefleer).
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris bairdii. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads