Calitzdorpdam
5km wes van Calitzdorp in die Nelsrivier From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Calitzdorpdam lê 5 km wes van Calitzdorp in die Nelsrivier. Dit word ook soms die Nelsrivierdam genoem. Die dam dateer uit 1918 en het toe 'n maksimum kapasiteit van 4 900 000 m³ gehad.
Dit is by die koördinate 33°29′19″S 21°42′17″O.
Remove ads
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads