Callionymidae

From Wikipedia, the free encyclopedia

Callionymidae
Remove ads

Die Draakvisse (Callionymidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Die taksonomie van die familie is nog onseker en die aantal genera wat deel vorm van die familie is onbekend. Daar is ongeveer 140 spesies in die familie. Elf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Remove ads

Kenmerke

Die familie se lywe is langwerpig en die vissies is klein. Hulle is bodembewoners. Die spesies van die familie het twee dosale vinne. Die voorste dorsale het net vier strale maar hulle is lank. Die bekkenvinne is lank en groot en hul basis is naby die basis van die pektorale vin. Die grootte van familielede wissel van 2.6 tot 28 cm. Hulle leef in koraalriwwe, sanderige en modderige bodems tot op 400 m en vreet onder andere skaaldiere, slakke en wurms. Geslagsdimorfie kom voor in die familie. Die wyfies is oor die algemeen kleiner as die mannetjies.

Remove ads

Genera

  • Synchiropus

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Neosynchiropus

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads