Geelbekpylstormvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Geelbekpylstormvoël (Calonectris diomedea) is 'n stormvoël wat voorkom aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 42 – 50 cm groot en weeg 480 - 750 g met 'n vlerkspan van 110 - 125 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Cory's shearwater. Die voël broei op eilande in die noord Atlantiese Oseaan en Middellandse See.
Remove ads
Fotogalery
- 'n Geelbekpylstormvoël van bo gesien.
- 'n Swerm naby die Madeiraeilande.
- Broeigebied op die Selvagem Pequena-eiland.
- Museum specimen
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads