Cambridgeshire
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Cambridgeshire (uitgespreek /ˈkeɪmbrɪdʒʃər/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Cambridge, Ely en St Ives. Cambridgeshire het 'n bevolking van 806 700 in 2011 gehad en is dus die 28ste grootste graafskap in die land.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cambridgeshire.- (en) Amptelike webwerf
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

