Laeveldnaguil

From Wikipedia, the free encyclopedia

Laeveldnaguil
Remove ads

Die Laeveldnaguil (Caprimulgus fossii) is 'n voëlspesie in die Caprimulgidae (naguil) familie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Dit kom hoofsaaklik suid van die ewenaar in Afrika voor. 'n Geïsoleerde spesie kom in Ekwatoriaal-Guinee en in die weste van Gaboen voor. Dit is 'n seisoenale besoeker aan die noordelike Demokratiese Republiek van die Kongo, die noorde van Tanzanië, die suide van Kenia en suidelike Uganda. Dit kom die hele jaar deur in Angola, Botswana, Burundi, Republiek van die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, eSwatini, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Hierdie voël se geluid is 'n lang kras geluid, wat wissel tussen afwissel tusen 'n vinnige en stadige geluid.

Remove ads

Subspesies

  • C. f. fossii
  • C. f. welwitschii
  • C. f. mossambicus
  • C. f. griseoplurus

Verwysings

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads