Sederberg (berg)

bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Sederberg (berg)map
Remove ads

Die Sederberg of Cederberg is 'n bergreeks in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is afgelei van die boom Widdringtonia cedarbergensis wat nie werklik 'n seder is nie maar 'n soort bergsipres. Daar is slegs 'n paar van die bome oor.

Thumb
Wynlande aan die voet van die Sederberg.
Thumb
Boesmantekeninge naby die Stadsaal-grot.
Die Wolfberg-boog

Die reeks strek ongeveer van 50 km van Citrusdal in die suide tot by Clanwilliam in die noorde en is die mees westelike reeks in die Kaapse Plooigordel. Byna die hele gebied is tot 'n wildernis-gebied verklaar. Die hoogste piek is die Sneeuberg, wat 2 028 m hoog is.[1] Die Sederberg is gewild onder stappers.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads