Bruinwipstert
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bruinwipstert (Cercotrichas signata) is 'n standvoël wat aan die ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika vanaf Gqeberha tot by Maputo voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Brown scrub robin.
Remove ads
Voorkoms
Die voël word 16–18 cm lank en weeg 33-42 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant.
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads