Charing Cross

From Wikipedia, the free encyclopedia

Charing Cross
Remove ads

Charing Cross is die naam van 'n stadsdeel in sentraal-Londen in die Verenigde Koninkryk. Dit is amptelik die middelpunt van Londen en afstande na verskeie plekke in Londen word van hier af aangedui. Die naam kom van die dorpie Charing, waar koning Eduard I van Engeland in 1290 'n kruis ter nagedagtenis aan sy oorlede vrou laat bou het. Die kruis is reg oorkant die Charing Cross-treinstasie en staan as die Eleanor-kruis bekend.

Kitsfeite Land, Graafskap ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads