Rooikopgans

From Wikipedia, the free encyclopedia

Rooikopgans
Remove ads

Die Rooikopgans (Chloephaga rubidiceps) is 'n groot gans wat in die suide van Suid-Amerika voorkom, op die Falkland-eilande en in Argentinië.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die mannetjies en wyfies het 'n identiese veredos en hierdie ganse word gekenmerk aan hul rooi koppe, met swart-en-wit gestreepte nekke, bo-rûe en onderlywe. Hulle word soms met die Magellan-ganswyfie verwar, wat 'n eenderse voorkoms het.

Hulle dieet bestaan hoofsaaklik uit gras, maar sal ook klein hoeveelhede van die lêkorrels van hoenders en eende vreet.

Rooikapganse broei tussen Oktober en Januarie. In hierdie tyd word die mannetjies raserig, aggressief en gebiedsgebonde. Die nes word op die grond gebou, tussen lang grasse en bosse waar dit goed weggesteek word. Die wyfie lê tussen vier en elf roomkleurige eiers wat na 30 dae uitbroei. Die kuikens is self na twee tot drie jaar broeigereed.

Remove ads

Sien ook

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads