Christo en Cobus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Christo en Cobus is 'n musiekgroep wat uit die broers Christo Snyman en Cobus Snyman bestaan. Hulle tree ook saam met hulle jongste boetie, Nic Stevens onder die verhoognaam Broers op.
Remove ads
Diskografie
- 7x70, 2007 SMP
- Trein Na Margate, 2002 SMP
- Nuwe Winde, 2000 MAROELA
- Tiekiedraai deur die eeu, 2000
- Dancing To The Beat Of Our Music, 1998
- Kyk Hoe Lyk Ons Nou, 1997
- Somernag - Sterrenag, 1995
- Prince of Romance, 1993
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads