Christopher Marlowe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Christopher ("Kit") Marlowe (gedoop op 26 Februarie 1564 – 30 Mei 1593) was 'n Engelse dramaturg, digter en vertaler. Hy was een van die vernaamste skrywers van tragedies voor die koms van William Shakespeare en is bekend vir sy uitstekende vrye verse (verse sonder rym), sy ikoniese hoofkarakters en sy geweldadige, voortydige dood.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
