Blouvleivalk

From Wikipedia, the free encyclopedia

Blouvleivalk
Remove ads

Die Blouvleivalk (Circus pygargus) - ook bekend as die Bloupaddavreter - is 'n voël en skaars somer besoeker aan die binneland van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 46 cm groot, weeg 230 - 440 g met 'n vlerkspan van 95 - 115 sentimeter. In Engels staan die voël as die Montagu's harrier bekend.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads